Afrikaans: 'n Geelslang maak bakkop terwyl dit oor 'n Kaapse dam swem. Dit het ophou swem sodra dit deur die boot genader is, die kop volkome opgelig en bakkop gemaak. Al drywende het dit dus die terrestriële houding ingeneem.
Die Geelslang, Naja nivea, is in die dam sien swem terwyl hulle in 'n boot gevaar het. Die liggaam wat so hoog in die water drywe is aan die volkome opgeblase long toe te skryf, terwyl die effektief soliede stert laer in die water hang. Al is Geelslange nie akwaties nie, is hulle soos meeste slangspesies goeie swemmers. Hierdie een het effens bakkop gemaak toe dit die boot gewaar, en toe die boot nader kom het dit al drywende dieselfde verdedigende houding ingeneem as tydens 'n bedreiging op land.
Goedgunstig beskikbaar gestel deur Sonja van Zyl, nadat sy die foto's by Die Mond in die Karoo geneem het.
English: Naja nivea hooding while swimming across a dam. It began as soon as the boat approached, and then stopped swimming and reared fully, adopting the terrestrial behaviour pattern while still floating.
The Cape cobra, Naja nivea was seen swimming in the dam where they were boating. Its body floating so high in the water reflects how fully it had inflated its lung, though the effectively solid tail hangs lower in the water. Though Cape cobras are not aquatic, they swim effectively, like most active snake species. This one began hooding slightly when disturbed by the boat, and when the boat approached more closely, the snake reared, demonstrating the same attitude as that of the defensive threat on land, while still floating.
Kindly made available by Sonja van Zyl, after she had taken the photographs at Die Mond in the Karoo.
to share – to copy, distribute and transmit the work
to remix – to adapt the work
Under the following conditions:
attribution – You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any reasonable manner, but not in any way that suggests the licensor endorses you or your use.
share alike – If you remix, transform, or build upon the material, you must distribute your contributions under the same or compatible license as the original.