Wanneer angs jou oorweldig - Beleef Preek #53

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 апр 2025
  • PREEK NOTA - bit.ly/4jnjJ8M
    Baie welkom by ons aanlyn boodskap. Ons waardeer dat jy inskakel en saam na God se Woord luister.
    "Subscribe" na ons "channel" om ons preke en oordenkings te ontvang.
    Ons hoop om so gou as moontlik ons dienste lewendig uit te saai.
    Indien julle die bediening finansieel wil ondersteun sien onderstaande bank besonderhede:
    Beleef Gemeente
    First National Bank
    Rek: 63097543087
    Tak: 210835
    Swift code: FIRNZAJJ
    Kontak ons by info@beleef.org.za of stuur vir ons 'n FACEBOOK MESSAGE.

Комментарии • 14

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 9 часов назад +1

    Dankie Retief vir jou aan die hart vat boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy Groot genade van Bo Amen 🙏🙌

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 19 часов назад +1

    Dankie Pastoor Retief en Beleef gemeente span. wat n voorreg om weer na n geseende gesalfde boodskap te kon luister. Prys Die Here Amen Hallelujah! 🙏🙏 groete met baie Jesus liefde. geseende dag Retief. 🙏

  • @barbararaath6641
    @barbararaath6641 22 часа назад +2

    Goeie môre Beleef Gemeente. Dankie vir die voorreg om vanuit Durban deel te kan wees van julle bediening. Blessings ❣️✝️🙏🏻

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 12 часов назад +1

    Baie dankie Retief, jy het ons so mooi toegerus om angs te tackle. Fantastiese boodskap

  • @JohanBezuidenhout-q1m
    @JohanBezuidenhout-q1m 9 часов назад +1

    Baie dankie vir hierdie geseënde boodskap. Wat 'n voorreg om hier in Windhoek daarna te kon luister.

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx 22 часа назад +1

    Here help my om my geloof te versterk.
    Ek leef in angs en my gesondheid is baie swak verskoonnings Gaan my nie help nie. Ek vra Here vergewe my asb want ek weet ek moet dit in U Hande los. Dankie Onse Vader dat ek nog nie opgegee het nie deer U Genade hou ek VAS. Vader help my asb om altyd geestlik te leef. Bid vir my broers en sister en baie ander wat siek is met pyn en laat ons skyn in ons pyn.Vader ek loof U en prys U in die Wonderlike Naam Van Jesus Amen Amen 🙏🙏🙌🙌💖🙏

    • @retief4711
      @retief4711 8 часов назад

      Ons bid en vertrou saam Marius 🙏🏻🙏🏻🙏🏻 dankie dat jy deel ❤

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 20 часов назад +1

    More Retief, dankie vir die woord vandag. Seeninge.

  • @barbararaath6641
    @barbararaath6641 22 часа назад +1

    Baie dankie Retief vir hierdie amazing boodskap wat voel asof dit net vir my is. Here vergeef my my ongeloof, dit gaan verander Amen en Amen

  • @martievanreenen9991
    @martievanreenen9991 7 часов назад

    Baie dankie vir baie duidelikke boodskap, oor angs, en bekommernis.

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 22 часа назад +1

    Amen🙏🙏

  • @johannvanschalkwyk2991
    @johannvanschalkwyk2991 21 час назад +1

    Baie dankie vir n nodige boodskap!

  • @TestBarnard
    @TestBarnard 18 часов назад

    hello
    dankie vir boodskap vandag
    ek luister elke dag
    bid asb vir my ek het kanker
    dankie
    groete
    barries

    • @retief4711
      @retief4711 8 часов назад

      ❤❤❤ Barries ons bid en vertrou saam met jou 🙏🏻🙏🏻🙏🏻